Lewe – Las of Lus?

$13.99

ISBN: 978-0-9921767-4-7

Category:

Description

Die kwaliteit van jou lewe is n keuse. Alles wat jy ervaar is n resultaat van die keuses wat jy maak, sommige bewustelik, ander onbewustelik. Daar is dus geen slagoffers nie.

Die lewe is reeks keuses wat dieselfde oorsprong het; die voorkoming van pyn en die ewige gesoek na n beter lewe.

Deel een van die boek deel vyf pyn-punte wat in elkeen se lewe voorkom. Dit gee lyding hoe om die te identifiseer en te oorwin. Deel twee van die boek bespreek vyf plesier-punte; punte wat lei tot dieper betekenis, vreugde en vervulling.