Meer Dae – Meer Dinge: Deel 1
Hierdie boek gaan oor konstante verandering en die keuses wat ons moet maak. Ons keuses hang egter direk van ons vlak van ontwikkeling en perspesies af. Vrae oor God, godsdiens, die lewe en ook die doel van menswees, bring die leser voor nuwe en soms teenstrydige inligting te staan. Elkeen moet dan self besluit wat hulle as waarheid of nie waarheid, aanvaar.




