Verandering: Verleentheid of Geleentheid
Hierdie boek handel oor die verskillende stadiums van verandering en hoe elke stadium suksesvol hanteer kan word. Indien die stadiums verkeerd benader word, word verandering ‘n verleentheid. Die kwaliteit van jou lewe hang dus af van jou vermoeĆ« om konstante verandering met sorg te kan hateer en elke verandering in ‘n geleentheid te omskep.




